
Is Suid-Afrika 'n mislukte staat?
Is Suid-Afrika 'n mislukte staat?
Nuuspod wil by Pieter Mulder, Dawie Roodt en Leon Wessels weet of SA 'n mislukte staat is
26 Sep 2020
•
37mins

In gesprek met Patricia de Lille
In gesprek met Patricia de Lille
Nuuspod praat met Patricia de Lille oor bewerings van korrupsie en bedrog
26 Sep 2020
•
21mins

Die DA is g'n rassisties nie
Die DA is g'n rassisties nie
Nuuspod praat met Tim du Plessis oor die toekoms van die DA
10 Sep 2020
•
14mins

Wie is Ace Magashule?
Wie is Ace Magashule?
Die skrywer van die boek Gangster State, Pieter-Louis Myburgh, gee agtergrondinligting oor die man wat met van die groot... Read more
3 Sep 2020
•
40mins

Sal die ANC skeur?
Sal die ANC skeur?
Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee hou die naweek ‘n buitengewone vergadering en die verwagtinge is dat daar vuurw... Read more
29 Aug 2020
•
27mins

Net 'n bietjie privaatheid vir my dogtertjie: Die drome van backyard dweller
Net 'n bietjie privaatheid vir my dogtertjie: Die drome van backyard dweller
Die Wes-Kaap word deur talle mense voorgehou as ’n paradys met ’n heelwat beter infrastruktuur as die ander provinsies i... Read more
26 Aug 2020
•
15mins

Die ANC wankel, maar Cyril is sterker as wat baie dink - in gesprek met prof Dirk Kotzé
Die ANC wankel, maar Cyril is sterker as wat baie dink - in gesprek met prof Dirk Kotzé
As ’n mens uitsprake op sosiale media asook berigte in die hoofstroom-media moet glo, is die ANC in die moeilikheid na d... Read more
25 Aug 2020
•
32mins

Die Wes-Kaap is net 'n paradys vir die wat ryk en/wit is - 'n gesprek oor ongelykhede en armoede met Quinton Adams
Die Wes-Kaap is net 'n paradys vir die wat ryk en/wit is - 'n gesprek oor ongelykhede en armoede met Quinton Adams
Daar heers 'n vuurwarm debat oor die afstigting van die Wes-Kaap. Die redes wat aangevoer word is beter infrastruktuur e... Read more
23 Aug 2020
•
40mins

Nou gaan die twak eers spat!
Nou gaan die twak eers spat!
Die verbod op sigaretverkope tydens fase vyf tot drie van die grendeltydperk het die onwettige sigaretbedryf ’n groot hu... Read more
20 Aug 2020
•
44mins

CapeXit is 'n poep teen die Suidooster
CapeXit is 'n poep teen die Suidooster
In die tweede deel van ons gesprek oor CapeXit, praat Nuuspod met die grondwetkenner prof Pierre de Vos oor die vraag of... Read more
17 Aug 2020
•
9mins