Cover image of Nuuspod

Nuuspod

Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.

Ranked #1

Podcast cover

BCG inentings vs Covid 19

BCG inentings vs Covid 19

Dis nog nie Eureka! vir BCG-inentings in die stryd teen Covid 19 nie. Dit is die strekking van dr Jantjie Taljaard se an... Read more

7 Apr 2020

1min

Ranked #2

Podcast cover

Corona in C-mineur

Corona in C-mineur

Vir die wat wonder hoe die coronavirus klink: Wetenskaplikes aan die Massachussets Institute of Technology het die virus... Read more

6 Apr 2020

1min

Ranked #3

Podcast cover

So kan jy tuisskool in lockdown baasraak.

So kan jy tuisskool in lockdown baasraak.

Dr Carla Bezuidenhout, 'n opvoedkundige sielkundige by Laerskool Louw Geldenhuys, gee raad oor hoe om tuisskoling tydens... Read more

20 Apr 2020

13mins

Ranked #4

Podcast cover

Dana Snyman oor reiers, bedelaars en morele dilemmas

Dana Snyman oor reiers, bedelaars en morele dilemmas

Dana Snyman is in 'n kontemplatiewe bui. In die episode gesels hy oor alles en nog wat, reiers, bedelaars en morele dile... Read more

8 Apr 2020

17mins

Most Popular Podcasts

Ranked #5

Podcast cover

Fox Firelighters

Fox Firelighters

Advertensie

8 Apr 2020

Ranked #6

Podcast cover

Hoop in die lockdown

Hoop in die lockdown

Dr Jan Botha gee raad hoe om kop te hou met jouself in die tyd van lockdown. Luister hierna vir 'n stukkie hoop as die i... Read more

8 Apr 2020

6mins

Ranked #7

Podcast cover

NUUSPOD SE HEEL EERSTE ADVERTENSIE

NUUSPOD SE HEEL EERSTE ADVERTENSIE

Besoek Rita se Vetties in Krugersdorp wanneer alles weer terug na normaal is na die staat van inperking. 

7 Apr 2020

Ranked #8

Podcast cover

Die groot baklei in lockdown

Die groot baklei in lockdown

Byna twee weke se gedwonge saamwees is besig om die harmonie in talle huwelike en verhoudings te bedreig. Die verhouding... Read more

7 Apr 2020

13mins

Ranked #9

Podcast cover

Wereldpolitiek en Covid19

Wereldpolitiek en Covid19

Die Covid19-pandemie gaan nie net ekonomiese gevolge hê nie, dit gaan wêreldpolitiek ook onherroeplik verander. Hoewel d... Read more

6 Apr 2020

6mins

Ranked #10

Podcast cover

Die inperking van skrywers

Die inperking van skrywers

Watter inperking? Dis skrywers en boekmakers se reaksie as jy hulle vra hoe hulle die staat van inperking ervaar. Luiste... Read more

5 Apr 2020

13mins

Ranked #11

Podcast cover

Danie Gerber

Danie Gerber

Die oud-Springbok Danie Gerber sê hy en sy dogter, Elanie, sterk goed aan na hulle positief getoets is vir Covid19.

5 Apr 2020

5mins

Ranked #12

Podcast cover

Erns Grundling

Erns Grundling

Die skrywer, joernalis en televisieaanbieder Erns Grundling hardloop elke dag 'n park run in sy oprit van 20 meter. Dit ... Read more

5 Apr 2020

8mins

Ranked #13

Podcast cover

So maak jy met jou huishulp as jy nie kan betaal nie.

So maak jy met jou huishulp as jy nie kan betaal nie.

Talle werkgewers is onseker oor wat hulle te doen staan met huishulpe en tuiniers in die lig van die staat van inperking... Read more

19 Apr 2020

10mins

Ranked #14

Podcast cover

Nuus oor skole se heropening kom

Nuus oor skole se heropening kom

Ouers en ander belanghebbendes moet geduldig wees oor nuus vir skole se heropening. Jaco Deacon van Fedsas sê die dept v... Read more

19 Apr 2020

3mins

Ranked #15

Podcast cover

Dana Trump?

Dana Trump?

Die Amerikaanse president, Donald Trump, ontlok allerweë heftige reaksie waar jy ook gaan. As jy nie vir Trump is nie, i... Read more

21 Apr 2020

9mins

Ranked #16

Podcast cover

Ode aan 'n entjie

Ode aan 'n entjie

Die digter en skrywer Ricardo Arendse het besluit om op te hou rook nadat hy R120 vir 'n pakkie sigarette moes opdok. Di... Read more

2 May 2020

1min

Ranked #17

Podcast cover

Hoe gemaak as jy te bang is om terug te gaan werk toe tydens Fase 4?

Hoe gemaak as jy te bang is om terug te gaan werk toe tydens Fase 4?

Talle werknemers moet vanaf 1 Mei weer aanmeld vir werk. Maar wat van die moontlikheid om aangesteek te word met die Cor... Read more

27 Apr 2020

9mins

Ranked #18

Podcast cover

Tien moet-kyk-series vir lockdown

Tien moet-kyk-series vir lockdown

Riaan Grobler, senior joernalis en subredakteur by News24, is 'n series-junkie. Maar meer as dit, hy verstaan die binnew... Read more

25 Apr 2020

6mins

Ranked #19

Podcast cover

So word rokers "onskuldig" deel van 'n lewensgevaarlike sigaretsmokkelnetwerk

So word rokers "onskuldig" deel van 'n lewensgevaarlike sigaretsmokkelnetwerk

Vir die meeste rokers is hulle skelm sigaretaankope tydens inperking 'n onskuldige bevrediging van hul onkeerbare lus vi... Read more

22 Apr 2020

26mins

Ranked #20

Podcast cover

Dana se Coronavirus-droom

Dana se Coronavirus-droom

Regoor die wêreld getuig mense van die vreemdste drome tydens die staat van inperking. National Geographic berig selfs h... Read more

17 Apr 2020

7mins

“Podium: AI tools for podcasters. Generate show notes, transcripts, highlight clips, and more with AI. Try it today at https://podium.page”