Cover image of Eensgesind Klanklêers

Eensgesind Klanklêers

Die Eensgesind Klanklêers bied verskeie programme wat fokus op Suid-Afrikaanse geskiedenis, erfenis en aktuele sake. Eensgesind is ‘n sosiale herlewingsinisiatief wat daarop gerig is om aan individue ... Read more

Podcast cover

Hensoppers en Joiners

Hensoppers en Joiners

REDE UIT DIE VERLEDENet om die woorde “Hensoppers” en “Joiners” met betrekking tot die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) te ... Read more

12 Mar 2021

34mins

Podcast cover

'n Gesprek oor Robey Leibbrandt

'n Gesprek oor Robey Leibbrandt

Rede uit die verledeRobey Sidney Leibbrandt is 55 jaar na sy dood steeds ʼn historiese figuur wat akademici en geskiedeni... Read more

5 Feb 2021

56mins

Podcast cover

Washington en sy opvolgers

Washington en sy opvolgers

VSA/RSAOp 30 April 1789 word George Washington die eerste president van die Verenigde State van Amerika. Sedert sy presi... Read more

16 Oct 2020

1hr 26mins

Podcast cover

Genadeloos: Die Yassiem Harris- en Sandra Smith-moordsaak

Genadeloos: Die Yassiem Harris- en Sandra Smith-moordsaak

DOSSIEROp 2 Junie 1989 word Sandra Smith na die galg gelei. Met die voltrekking van haar vonnis word sy die laaste vrou ... Read more

2 Oct 2020

24mins

Most Popular Podcasts

Podcast cover

Die opkoms en ondergang van Zola Mahobe: Soweto se Mr Cool

Die opkoms en ondergang van Zola Mahobe: Soweto se Mr Cool

DOSSIERVan 1983 tot 1987 het Zola Mahobe, bekend as Mr Cool, ʼn koninklike lewe gelei. Eens die eienaar van die bekende... Read more

11 Sep 2020

24mins

Podcast cover

VSA/RSA: Deel 6

VSA/RSA: Deel 6

VSA/RSA: Deel 6Dit is September 1899 en die Amerikaners in Transvaal moet planne maak om uit die land te kom. Oorlog bly... Read more

21 Aug 2020

26mins

Podcast cover

VSA/RSA: Deel 5

VSA/RSA: Deel 5

VSA/RSA'n Paar maande voor die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog in 1899 was die verhouding tussen die ZAR en VSA nie o... Read more

24 Jul 2020

33mins

Podcast cover

VSA/RSA- Deel 4

VSA/RSA- Deel 4

DEEL 4Dit is 1898 en die spanning in Transvaal word elke dag erger. Sommige Amerikaanse burgers in Transvaal, waarvan di... Read more

17 Jul 2020

32mins

Podcast cover

VSA/RSA Deel 3

VSA/RSA Deel 3

Indien die Verenigde State van Amerika so magtig en pro-Boer was, waarom het die VSA nie die twee Boererepublieke in 189... Read more

10 Jul 2020

35mins

Podcast cover

VSA/RSA (Deel 2)

VSA/RSA (Deel 2)

VSA/RSAIn hierdie episode van VSA/RSA word die rol van Amerikaners in die Jameson-inval van 1895-1896 kortliks bespreek.... Read more

19 Jun 2020

32mins

“Podium: AI tools for podcasters. Generate show notes, transcripts, highlight clips, and more with AI. Try it today at https://podium.page”