Cover image of NARRATIEF MET BOUWER BOSCH

NARRATIEF MET BOUWER BOSCH

Gesprekke oor narratiewe, idees, geloof en sommer net die uitdagings van om ’n mens te wees.

Podcast cover

EPISODE 86: MANDRI SUTHERLAND (AKTRISE & SKRYWER)

EPISODE 86: MANDRI SUTHERLAND (AKTRISE & SKRYWER)

Mandri Sutherland is ‘n aktrise, skrywer, en teatermaker. In die afgelope 2 jaar het Mandri die land verstom met haar ee... Read more

25 Jul 2023

1hr 15mins

Podcast cover

EPISODE 85: MEL DIE STORIEVERTELLER

EPISODE 85: MEL DIE STORIEVERTELLER

Mel is 'n inhoudskepper, komediant, skrywer en aktrise. Ons gesels oor haar aanslag tot stories, haar eenvrouvertoning w... Read more

12 Jun 2023

1hr 20mins

Podcast cover

EPISODE 84: JOHAN FOURIE (SKRYWER & PROFESSOR IN EKONOMIE)

EPISODE 84: JOHAN FOURIE (SKRYWER & PROFESSOR IN EKONOMIE)

Ek en Johan Fourie gesels oor sy nuwe boek "Skatryk" wat handel oor hoekom ons beter as ons voorsate lewe. Jy kan Johan... Read more

3 Jun 2023

1hr 11mins

Podcast cover

EPISODE 83: GLEN BIDERMAN-PAM (ACTOR, WRITER & DIRECTOR)

EPISODE 83: GLEN BIDERMAN-PAM (ACTOR, WRITER & DIRECTOR)

Glen Biderman-Pam is an actor, comedian and director. He is well known for his role as Rael Rosen in the South African h... Read more

11 May 2023

1hr 19mins

Most Popular Podcasts

Podcast cover

EPISODE 82: MIENKE EHLERS(AKTRISE, AANBIEDER, SKRYWER)

EPISODE 82: MIENKE EHLERS(AKTRISE, AANBIEDER, SKRYWER)

Mienke Ehlers is 'n aktriese en stilis. Mienke is die definisie van 'n "go getter"- sy pak alles met passie en selfverto... Read more

4 May 2023

1hr 8mins

Podcast cover

EPISODE 81: REGARDT VISSER (SKRYWER, REGISSEUR, KUNSTENAAR)

EPISODE 81: REGARDT VISSER (SKRYWER, REGISSEUR, KUNSTENAAR)

Regardt Visser is 'n kunstenaar, regisseur, skrywer en skaatsplank liefhebber van Veldrif wat homself tans in Johannesbu... Read more

15 Apr 2023

1hr 11mins

Podcast cover

EPISODE 80: WYNAND KOTZE AKA TOLLIE PARTON(AKTEUR & SKRYWER)

EPISODE 80: WYNAND KOTZE AKA TOLLIE PARTON(AKTEUR & SKRYWER)

Wynand Kotze verstaan wat dit is om die "underdog" in die lewe te wees en dit is wat ek dink in my opinie hom so goed ma... Read more

3 Apr 2023

1hr 11mins

Podcast cover

EPISODE 79: RUAN WESSELS (AKTEUR)

EPISODE 79: RUAN WESSELS (AKTEUR)

Ruan Wessels se storie is uniek. Hy is al amper 20 jaar 'n akteur maar hy is nou maar eers 25 jaar oud. Min mense se sto... Read more

10 Mar 2023

1hr 2mins

Podcast cover

EPISODE 78: MAUDE SANDHAM (AKTRISE)

EPISODE 78: MAUDE SANDHAM (AKTRISE)

Die term "intimacy coordinating" is iets waarvan ek niks geweet het nie, maar dankie aan mense soos Maude Sandham wat ko... Read more

3 Mar 2023

1hr 3mins

Podcast cover

EPISODE 77 - CHARLIE BOUGUENON (AKTEUR)

EPISODE 77 - CHARLIE BOUGUENON (AKTEUR)

Charlie Bouguenon is een van ons land se voorste akteurs, wat al van films, teater tot TV, van die mees unieke karakters... Read more

24 Feb 2023

1hr 46mins

“Podium: AI tools for podcasters. Generate show notes, transcripts, highlight clips, and more with AI. Try it today at https://podium.page”