Cover image of Taaldinge (RSG potgooi)

Taaldinge (RSG potgooi)

Daar word gekyk word na  die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.

Warning: This podcast data isn't working.

This means that the episode rankings aren't working properly. Please revisit us at a later time to get the best episodes of this podcast!

Ranked #1

Podcast cover

Taaldinge

Taaldinge

In Taaldinge word taalnavrae hanteer. Daar word gepraat oor onder meer opkeil, asem, adem en van 'n berg 'n molshoop maa... Read more

11 Oct 2020

Ranked #2

Podcast cover

Taaldinge

Taaldinge

Ina Strydom praat met die samestellers van eksamenhulpboeke vir Afrikaans Huistaal, Isabella Venish en Martli Jordaan. D... Read more

4 Oct 2020

Similar Podcasts

Ranked #3

Podcast cover

Taaldinge

Taaldinge

Taalnavrae kom aan die beurt en daar word gepraat oor onder meer kalant en vabond, landdros, magistraat, bekaf en aposte... Read more

27 Sep 2020

Ranked #4

Podcast cover

Taaldinge

Taaldinge

Is daar vloekwoorde wat meer aanvaarbaar as ander is? Hoekom en wanneer vloek mense, en watter soort woorde gebruik hull... Read more

20 Sep 2020

Most Popular Podcasts

Ranked #5

Podcast cover

Taaldinge

Taaldinge

Ons praat oor die lidwoorde de, der en des en oor eenvoudige Afrikaans in die wetenskap.

13 Sep 2020

Ranked #6

Podcast cover

Taaldinge

Taaldinge

Prof. Jac Conradie, emeritus-professor verbonde aan die Universiteit van Johannesburg, praat met Ina Strydom oor taalver... Read more

6 Sep 2020

Ranked #7

Podcast cover

Taaldinge

Taaldinge

Wat is die verskil tussen draghoender en dragonder? Waar kom die woord, ekskuus, vandaan? Wat beteken harlaboerla?

30 Aug 2020

Ranked #8

Podcast cover

Taaldinge

Taaldinge

Wat is gewone taal, en hoekom is dit belangrik? Prof. Eleanor Cornelius van die Universiteit van Johannesburg verduidel... Read more

23 Aug 2020

Ranked #9

Podcast cover

Taaldinge

Taaldinge

Die Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans is 'n geletterdheidstrust wat 'n verskil in die Wes-Kaapse gemeenskappe ... Read more

16 Aug 2020

Ranked #10

Podcast cover

Taaldinge

Taaldinge

Waar kry 'n mens antwoorde oor korrekte spelling of die regte betekenis van 'n woord of gepaste taalgebruik? Prof. Wanni... Read more

9 Aug 2020

“Podium: AI tools for podcasters. Generate show notes, transcripts, highlight clips, and more with AI. Try it today at https://podium.page”